GK Krokodilrivier groet dr. Danie de Kock

DSC_7286.jpg

Albert du Plessis het dié kloktoring ontwerp wat in 2011 ter viering van die gemeente se eeufees deur Banie Grobler opgerig is. Die argitekte was Boswel en Genote.

DSC_7282

Die kerkgebou is op Saterdag 14 Januarie 1928 in gebruik geneem en die hoeksteen deur oudl. sen. J.A. (Rooijan) du Plessis onthul. Die kerk is in ’n kruisvorm ontwerp met ’n moederskamer en konsistorie agter die preekstoel wat die bopunt van die kruis vorm.

DSC_7274

Dr. Danie de Kock en ds. Regardt Venter saam met die ouderlinge en diakens.

DSC_7272

Krokodilrivier se vrolike koor.

DSC_7268

Die gemeente kom buite saam vir ’n foto deur ’n hommeltuig.

DSC_7261

Die hommeltuig kom in posisie.

DSC_7253

Die notules vermeld nie wie die argitek was nie, maar in 1944 het die boukommissie opdrag gekry om Gerard Moerdyk te nader oor beter ventilering vir die kerkgebou. Dit kan moontlik aansprake bevestig dat Moerdyk die kerk ontwerp het.

DSC_7252

Die hommeltuig styg op.

DSC_7251

Die klok is in 1968 vervaardig en die toring in 2011 opgerig.

DSC_7247

Dr. Danie en Venita de Kock en Rienkies en ds. Regardt Venter.

DSC_7242

’n Gedeelte van die kerkgangers wat buitentoe gekom het vir ’n groep foto.

DSC_7237

Nog ’n deel van die kerkgangers ná die diens vir ’n gemeentefoto.

DSC_7233

’n Gedeelte van die kerkgangers wat buitentoe gekom het vir ’n gemeentefoto.

DSC_7223

Oom Peet wens dr. Danie geluk met sy verjaardag.

DSC_7219

Dr. Danie de Kock lewer sy afskeidspreek.

DSC_7218

Tydens die afskeidspreek.

DSC_7212

Van die kerkgangers kort voor die erediens begin het.

DSC_7210

Teen die muur langs die preekstoel. Die kerk het nie borde nie, maar projekteer beelde teen die muur.

DSC_7206

Die preekstoel.

DSC_7198

Die kerkgebou voor die diens begin het.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s